Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Navigate Up
Sign In
Funksies

Die ondersteuning van ons vennote, vriende, alumni en regeringsinstansies is onontbeerlik vir die Universiteit Stellenbosch se HOOP Projek.

 Daarom word daar van tyd tot tyd funksies aangebied onder die vaandel van die HOOP Projek. Dit gee die Universiteit die geleentheid om belangstellendes op die hoogte te hou van vordering, nuwe inisiatiewe bekend te stel en om ons ondersteuners persoonlik te bedank.