Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Navigate Up
Sign In
Hoe werk dit?
Corporate_Giving_Main.png

Korporatiewe Skenkings 

Maatskappye en stigtings wat daarin belangstel om ’n skenking aan die Universiteit Stellenbosch te doen, word versoek om die onderstaande vorm in te vul.

’n Ontwikkelingsbeampte sal met u skakel om advies te gee oor skenkingsgeleenthede in u belangstellingsveld. Wanneer u ’n besluit gemaak het, kan u via elektroniese bankoordrag skenk. Vir ouditdoeleindes sal u bewys van betaling aan ons moet verskaf, asook ’n brief op ’n amptelike briefhoof waarin u skenking bevestig is. Dit kan na Joan Weyers gefaks word by +27 21 808 3026 of +27 865 695 372 of per e-pos gestuur word na jhs1@sun.ac.za.
Contact Form
Voornaam
Van
Maatskappy Naam
E-pos adres
Webwerf
Boodskap
 

 Nuutste Nuus

 
      Teken in op ons nuusbrief
      Teken in op hierdie nuusbrief om die nuutste nuus te ontvang.