Elektroniese Fondsoordrag
Page Image
Page Content
Elektroniese Skenkings
U kan veilig uit u eie internetbankrekening ’n skenking aan die Universiteit Stellenbosch doen.
Vul die naam van die akademiese inisiatief wat u wil ondersteun in die begunstigde-veld in:
Ons bankbesonderhede:
Ongebonde skenkings
Banknaam: Standard Bank
Taknaam: Stellenbosch
Takkode: 05 06 10
Rekeningnaam: Stellenbosch Trust
Rekeningnommer: 073002437
Gebonde skenkings
Banknaam: Standard Bank
Taknaam: Stellenbosch
Takkode: 05 06 10
Rekeningnaam: Universiteit van Stellenbosch
Rekeningnommer: 073006955
Bevestiging
Faks asseblief bevestiging van u skenking aan Joan Weyers by +27 21 808 3026 of +27 865 695 372 of e-pos dit na jhs1@sun.ac.za.