Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Navigate Up
Sign In
Aanlyn Skenkings

Skenk aanlyn: Hoe werk dit?

Dit is maklik en veilig om aanlyn te skenk.

Besluit gerus watter akademiese inisiatief u wil ondersteun – ons platform is maklik om te gebruik en baie veilig. U skenking word deur GivenGain hanteer, ’n veilige betalingstussenganger om aanlyn-skenkings te verwerk. ’n BSL- (beveiligde soklaag-) geënkripteerde skakel en nie-bewaring van kaartmagtigingsinligting beteken derde partye sal nooit toegang tot u data kan verkry nie.

Om via Givengain te skenk, klik hier​...